Leiers in die bestuur van die voorsieningsketting tussen die produseerder en prosesseerder
Media artikels
16 April 2010
Wat jy verwag is nie altyd wat jy kry!
Vat nou maar die invoertarief as ‘n voorbeeld. Almal het verwag dat daar teen die tyd al ‘n lekker vet invoertarief ingestel sou wees, maar tot dusver is daar nog geen teken nie.   ..... » lees meer
26 Maart 2010
Is dit nou tyd om ouseisoen koring te verkoop?
Ontleders waarsku dat alhoewel die koringmarkte oorverkoop is, daar tekens is dat dit nog meer sal oorverkoop voordat ons ‘n regstelling kan sien.   ..... » lees meer
12 Maart 2010
Red die koringbedryf, red die Suid Afrikaanse platteland!
Ek is net ‘n koringboer/koringaankoper wat so dan en wan ‘n paar eenvoudige gedagtes in die rubriek neerpen. Invloed op die sogenoemde groot rolspelers het ek nie, maar ek waarsku julle rolspelers vroegtydig, daar sal weer ‘n 2006/2007 seisoen kom.
 ..... » lees meer
26 Februarie 2010
Kopwerk nodig om koringbedryf se punte bymekaar te hou!
Koringprodusente sal vanjaar nog groot kopwerk moet doen om die punte bymekaar te hou. Handewerk alleen gaan nie help nie. Wat die kopers nou vir ons koring betaal is 'n skande as ons na die broodpryse kyk.. ..... » lees meer
12 Februarie 2010
Skuif koringprys opsy en pak insetkoste met alle mag!
Is dit nie tyd dat ons meer druk uitoefen op die insetkant nie, meer gebruik maak van die mededingings tribunaal. Met die koringprys gaan ons in die afsienbare toekoms nie veel regkry nie. ..... » lees meer
29 Januarie 2010
Wat is regte storie agter invoertarief?
Nadat verskeie manne die storie van ‘n invoertarief wat binnekort ingestel gaan word opgehaal het, het ek bietjie navraag gedoen om myself te vergewis van die korrekte storie. ..... » lees meer
 
 
 
 
 
 
 
 
 
KONTAK ONS:
Tel: +27 21 _807 8900
Faks: +27 21 _872 6706
info@grainco.co.za
3de Vloer
Standardbank Gebou
Lady Greystraat 45
Paarl, 7646
Posbus 110
Paarl
7620
WEBBLAD VERTOON BESTE BY 1026 x 768.
Ontwikkel deur Blue Cape Media & Marketing.
© 2009 Kopiereg BKB GrainCo | Alle regte voorbehou.