'n Nuwe begin in graanberging
BKB GrainCo Opberging en Hantering
BKB GrainCo Opberging & Hantering spesialiseer in gevestigde alternatiewe wyses om graan te stoor. Hierdie buigsaamheid beteken dat ons die volgende dienste en voordele aan enige rolspelers in die voorsieningsketting kan verskaf:
  •  Geen geografiese grense
  •  Graderingsdienste
  •  Weegdienste op 'n gekalibreerde weegbrug
  •  Mededingende stoorkoste
  •  Opberging van alle graansoorte
  •  Identiteitsbehoud dienste en afsondering van kommoditeite
  •  Buigsaamheid om enige tipe of kwaliteit graan te ontvang.
Kollaterale bestuur
Ons dienste fokus op die verskaffing van oplossing vir opberging en hantering. Kollaterale bestuurstelsels verseker dat ons tradisionele dienste in innoverende nuwe maniere kan aanbied. Dit sluit in:
  •  Graan kwaliteit versekering
  •  Voorrade bestuur
  •  Administrasie stelsels
  •  Uitreiking van voorrade sertifikate
  •  Uitreiking van silo sertifikate
  •  Versekering
Produsente, graanhandelaars, prosesseerders en ander rolspelers word uitgenooi om ons te kontak. Saam sal nuwe geleenthede ondersoek en identifiseer. Ons projekte is gemaak vir elke mark-geleentheid.
Huidige gevestigde depots
  •  Winterhoek
  •  Hermon
  •  Robertsdrift
  •  Kalkpan
  •  Pampoenkraal
  •  Uitzight
  •  Disselboom
  •  Vaallus
  •  Osborne
Porterville

Standerton
Bultfontein
Koringberg
Ermelo
Kriel
Douglas
Hopetown
KONTAK ONS:
Tel: +27 21 _807 8900
Faks: +27 21 _872 6706
info@grainco.co.za
3de Vloer
Standardbank Gebou
Lady Greystraat 45
Paarl, 7646
Posbus 110
Paarl
7620
WEBBLAD VERTOON BESTE BY 1026 x 768.
Ontwikkel deur Blue Cape Media & Marketing.
© 2009 Kopiereg BKB GrainCo | Alle regte voorbehou.