Waar mense saakmaak
Ons Visie en Missie
Ons bestuur die voorsiening van kommoditeite; dit is ons besigheid.
Ons streef meedoënloos om die beste te wees in die logistieke proses.
Ons streef meedoënloos om die beste besigheidsvennoot vir die produsent te wees.
Ons is gebou op 'n fondament wat bestaan uit gevestigde waardes met die hoogste respek vir die individuele mens. Ons glo ons is deel van "iets spesiaal", dit is vir ons belangrik. Ons bou op die huidige deur die toekoms aan te gryp. Dit doen ons deur opreg, innoverend en buigsaam te wees, en om veral onbeperk in ons visie te wees.
 
 
 
 
WEBBLAD VERTOON BESTE BY 1026 x 768.
Ontwikkel deur Blue Cape Media & Marketing.
© 2009 Kopiereg BKB GrainCo | Alle regte voorbehou.
KONTAK ONS:
Tel: +27 21 _807 8900
Faks: +27 21 _872 6706
info@grainco.co.za
3de Vloer
Standardbank Gebou
Lady Greystraat 45
Paarl, 7646
Posbus 110
Paarl
7620